Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:22 Die Boodskap (DB)

Toe het God gesê: “Die mens het amper soos Ons geword. Hy weet nou wat die verskil tussen goed en kwaad is. Nou moet hy net nie ook nog die vrugte van die boom van die lewe eet nie, want dan leef hy vir altyd.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:22 in konteks