Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:14 Die Boodskap (DB)

Die Here God sê toe vir die slang: “Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek. Van al die wilde diere, ja, van almal in die dierewêreld sal dit met jou die heel slegste gaan. Op jou maag sal jy seil en stof sal jy eet jou hele lewe lank.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:14 in konteks