Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:33 Die Boodskap (DB)

Sy het weer ’n seun gehad en gesê: “Die Here het gehoor dat Jakob my nie liefhet nie, en daarom het Hy my hierdie kind gegee.” Sy het hom Simeon genoem.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:33 in konteks