Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:30 Die Boodskap (DB)

Jakob het by Ragel geslaap en hy was baie lief vir haar. Hy het haar liewer gehad as vir Lea. En hy het nog sewe jaar vir Laban gewerk.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:30 in konteks