Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Jakob het weer begin stap. Die pad was lank, maar hy het reguit koers gehou na die land oos van die Jordaan.

2. Skielik sien hy iets. Daar, net daar waar drie troppe skape wei, was ’n put, ’n waterput waaruit die skape gedrink het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29