Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:7 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê Esau moet vir hom ’n stukkie wild gaan skiet en lekker kos maak. Na die ete wil jou pa hom dan seën. Jou pa wil dit doen voordat hy sterf. Hy het ook gesê dit is die wil van die Here dat hy Esau seën.

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:7 in konteks