Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:45 Die Boodskap (DB)

Ek sal jou laat weet as alles veilig is, dan kan jy weer terugkom. Julle is albei my kinders en ek wil julle nie albei op een dag verloor nie. Daarom moet jy onmiddellik vertrek.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:45 in konteks