Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:36 Die Boodskap (DB)

“Hy is niks anders as ’n bedrieër nie,” het Esau geantwoord. “Hy het my nou al twee keer bedrieg. Eers het hy my geboortereg gevat en nou my seën. Sy naam is nie verniet Jakob nie, want hy is ’n regte bedrieër.” Esau het verleë gevra: “Pa, het Pa nie dalk vir my ook ’n stukkie seën gebêre nie?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:36 in konteks