Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:9 Die Boodskap (DB)

Abimelek het Isak laat roep en woedend gesê: “So, sy is nie jou suster nie, maar jou vrou! Hoe kon jy ons so mislei? Waarom het jy gesê sy is jou suster?”Isak het verleë geantwoord: “Ek was bang dat hulle my sou doodmaak as hulle hoor sy is my vrou.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:9 in konteks