Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:7 Die Boodskap (DB)

Hulle het gewonder oor die vrou wat altyd by hom was. “Wie is sy tog?” het hulle gevra. Toe Isak hiervan hoor, het hy bang begin word. Rebekka was baie mooi en Isak wou nie sê dit is sy vrou nie. Hy was bang hulle sal hom doodmaak en Rebekka wegneem. Hy het toe vir die mans gesê Rebekka is sy suster.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:7 in konteks