Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:24 Die Boodskap (DB)

Sommer nog dieselfde nag het die Here na hom toe gekom en gesê: “Isak, Ek is die God van jou pa, Abraham. Jy moet vir niks bang wees nie, want Ek is by jou. Omdat jou pa My getrou gedien het, sal Ek jou seën en vir jou ’n groot nageslag gee.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:24 in konteks