Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:22 Die Boodskap (DB)

Isak het weggegaan en op ’n ander plek ’n put gaan grawe. Toe niemand daaroor gekla het nie, het hy dit “Ruimte” genoem en gesê: “Die Here het nou vir ons ruimte gemaak. Ons sal baie mense word in dié land.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:22 in konteks