Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:20 Die Boodskap (DB)

’n Hewige rusie het tussen die mense van Gerar en Isak se herders ontstaan. Gerar se mense het gesê: “Dit is ons water hierdie.” Isak het die put toe “Rusie” genoem omdat hulle daar met hom rusie gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:20 in konteks