Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 25:34 Die Boodskap (DB)

Jakob het toe vir Esau ’n stuk brood gegee en van die heerlike lensiebredie vir hom uitgeskep. Esau het alles opgeslurp en ook nog iets gedrink. Toe het hy opgestaan en geloop. So het Esau sy eersgeboortereg vir Jakob gegee. Vir ’n lekker bord kos het hy al sy regte en voordele as oudste seun van die familie weggegee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 25

Kyk Genesis 25:34 in konteks