Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 25:27 Die Boodskap (DB)

Albei seuns het grootgeword. Esau was ’n natuurmens en ’n goeie jagter, en hy het graag buite gekom. Hy het mettertyd die jagkuns aangeleer en ’n vaardige jagter geword. Jakob was heeltemal anders. Hy was ’n eenkantmens wat graag sy tyd in die tent deurgebring het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 25

Kyk Genesis 25:27 in konteks