Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 25:22 Die Boodskap (DB)

Sy het ’n kind verwag, maar Rebekka het swaargekry. Dit was of die twee kinders binne-in haar heeltyd teen mekaar stamp. So erg was dit dat Rebekka naderhand gesê het: “As dit so moet aanhou, hoekom lewe ek?” Sy het gebid en die Here gevra wat sy moet doen.

Lees volledige hoofstuk Genesis 25

Kyk Genesis 25:22 in konteks