Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 25:18 Die Boodskap (DB)

Sy nageslag het oor ’n wye gebied gebly, van Gawila af tot by Sur oos van Egipte en in die rigting van Assur. Ismael en sy kinders het teen almal in hierdie gebiede oorlog gemaak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 25

Kyk Genesis 25:18 in konteks