Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:7 Die Boodskap (DB)

Baie lank gelede het die Here, die God van die hemele, my laat wegtrek van my pa se huis en van my mense se land. En die Here het my beloof dat Hy hierdie land waarin ek nou woon, eendag aan my nageslag sal gee. Moet dus nie bang wees nie, want die Here sal sy engel voor jou uitstuur en hy sal jou help om vir Isak ’n vrou te kry.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:7 in konteks