Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:5 Die Boodskap (DB)

Abraham se werker was ’n bietjie bekommerd en het gevra: “En sê nou die jongmeisie wil nie saam met my kom nie? Moet ek u seun dan terugvat na die land waarvandaan u kom?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:5 in konteks