Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:45 Die Boodskap (DB)

“Voor ek klaar gebid het, kom Rebekka met ’n waterkruik op die skouer aangestap. By die fontein het sy met die trappies afgeloop en water geskep. Toe sy wou terugstap, vra ek haar: ‘Kan ek asseblief ’n bietjie water kry?’

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:45 in konteks