Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:14 Die Boodskap (DB)

Ek gaan vir een van hulle vra: ‘Gee my asseblief ’n bietjie water uit jou emmer om te drink,’ en as sy sê: ‘Drink gerus en bring ook jou kamele dat ek hulle kan water gee,’ sal ek weet dit is die vrou wat U vir Isak aangewys het. Dit sal ook die teken wees dat U aan meneer Abraham gedink het en dat U al die beloftes aan hom onthou het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:14 in konteks