Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:12 Die Boodskap (DB)

Die werker het gebid en gesê: “Here, U wat die God van my eienaar Abraham is, laat my tog vanmiddag die regte dinge doen en sê. Bewys u liefde vir my meester Abraham.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:12 in konteks