Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:10 Die Boodskap (DB)

Die werker het toe tien van Abraham se kamele gevat en die beste geskenke, en hy is daar weg. Hy het reguit koers ingeslaan na ’n plek in die noorde van Mesopotamië. Dit was die stad waar Nahor, Abraham se broer, gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:10 in konteks