Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 23:13 Die Boodskap (DB)

Hy het met Efron voor al die ander dorpsraadslede in die poort gepraat. “Meneer, baie dankie. U is werklik goed vir my, maar ek wil eerder die grond by u koop. As ek dit gekoop het, kan ek my vrou daar begrawe.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 23

Kyk Genesis 23:13 in konteks