Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:7 Die Boodskap (DB)

Na ’n ruk het Isak die stilte verbreek. “Pa?” het hy gevra.“Ja, seun,” het Abraham geantwoord.“Pa, hier is nou wel hout en vuurklip om dit aan te steek, maar waar is die skaap vir die brandoffer dan?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:7 in konteks