Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:3 Die Boodskap (DB)

Abraham het niks gesê nie, maar gedoen wat die Here vir hom gesê het. Vroeg die volgende oggend het hy ’n donkie ingespan en die hout vir die brandoffer gekap. Abraham het ook twee slawe saamgeneem, saam met sy seun Isak. Toe is hy weg na die plek wat die Here vir hom sou wys.

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:3 in konteks