Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 21:26 Die Boodskap (DB)

Abimelek was ontsteld hieroor en het gesê: “Ek weet nie wie so iets gedoen het nie. Waarom het jy my nie vroeër vertel nie? Dit is die eerste woord wat ek daarvan hoor.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 21

Kyk Genesis 21:26 in konteks