Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 21:23 Die Boodskap (DB)

Dit is waarom jy my vandag iets voor God moet beloof. Jy moet my jou woord gee dat jy altyd vir my goed sal wees. Ook vir my kinders en hulle kinders, ook vir hierdie land en al sy mense. Onthou, ek was ook vir julle goed. Destyds toe jy en jou vrou by ons was, was ek goed vir julle.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 21

Kyk Genesis 21:23 in konteks