Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 21:16 Die Boodskap (DB)

Sy het eenkant toe gestap, omtrent so ver as wat ’n mens met ’n pyl kan skiet. Sy wou nie sien hoe haar kind doodgaan nie. Terwyl sy daar eenkant sit, het sy begin huil.

Lees volledige hoofstuk Genesis 21

Kyk Genesis 21:16 in konteks