Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:8 Die Boodskap (DB)

Kyk, ek het twee dogters. Hulle is hier binne-in die huis. Hulle het nog nooit by ’n man geslaap nie. Ek is bereid om hulle vir julle te bring en julle kan met die dogters doen net wat julle wil. Maar moet in hemelsnaam niks aan die twee mans doen nie. Hulle is my gaste vir die nag.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:8 in konteks