Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:17 Die Boodskap (DB)

Toe hulle veilig was, het een van die engele gesê: “Vlug vir julle lewe. Moet net nie omkyk nie en moet nie sommer op enige plek gaan stop nie. Vlug liewers berge toe. Doen dit nou, anders sterf julle almal.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:17 in konteks