Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 19:14 Die Boodskap (DB)

Lot is toe haastig weg na die skoonseuns wat met sy oudste dogters getroud was, en het uitasem vir hulle gesê: “Staan op en gaan dadelik weg, want die Here is op die punt om die stad te vernietig.” Lot se skoonseuns het gelag, want hulle het gedink hy maak ’n grap.

Lees volledige hoofstuk Genesis 19

Kyk Genesis 19:14 in konteks