Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:7 Die Boodskap (DB)

Daarna is hy op ’n drafstap beeste toe. Hy keer ’n mooi jong kalf uit die trop en vra een van sy werkers om dit vinnig te slag en die vleis gaar te maak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:7 in konteks