Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:19 Die Boodskap (DB)

Van alle mense het Ek Abraham uitgesoek om my spesiale boodskapper te wees. Hy het nog altyd naby my geleef. Hy sal sy kinders van My vertel en hulle sal ook naby My leef. Hulle sal weet hoe om reg te leef en die regte dinge te doen. Daarom sal Ek nog al my beloftes aan Abraham waar maak.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:19 in konteks