Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:4 Die Boodskap (DB)

God het toe gesê: “Abram, dit is my deel van my ooreenkoms met jou: jy sal nog die pa van baie nasies en van ’n massa mense word. Ek dink baie aan hierdie belofte van My.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:4 in konteks