Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:24-27 Die Boodskap (DB)

24. Abraham was 99 jaar oud toe hy besny is,

25. en Ismael 13 jaar.

26. Albei is saam op dieselfde dag besny,

27. so ook al sy werkers. Of hulle deel van sy huishouding was en of hulle van vreemdelinge gekoop is, hulle is almal besny.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17