Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:17 Die Boodskap (DB)

Vir Abraham was dit net een te veel. Hy het vooroor geval en saggies begin lag. Hy sê toe vir homself: “Kan ’n ou man van 100 nog ’n kind maak? En kan Sara nog ’n kind in die lewe bring? Sy is al ’n ou vrou van 90. Dit kan tog nie gebeur nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:17 in konteks