Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:1 Die Boodskap (DB)

Toe Abram amper 99 jaar oud was, het die Here weer na hom toe gekom. “Abram,” het Hy gesê, “Ek is El Shaddai, die God wat almagtig en sterk is. Jy moet altyd naby aan My leef en net die regte dinge doen.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:1 in konteks