Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 15:13 Die Boodskap (DB)

In sy slaap het die Here toe vir hom gesê: “Abram, daar is iets wat jy moet weet. Jou kinders sal 400 jaar lank in ’n vreemde land woon en soos slawe moet werk.

Lees volledige hoofstuk Genesis 15

Kyk Genesis 15:13 in konteks