Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 13:18 Die Boodskap (DB)

Abram het toe sy tent en al sy ander goed gepak en begin trek. Sy eerste kampplek was by die bome van Mamre duskant Hebron. Daar het hy vir die Here ’n altaar gebou.

Lees volledige hoofstuk Genesis 13

Kyk Genesis 13:18 in konteks