Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 13:12 Die Boodskap (DB)

So het Abram en Lot se paaie geskei. Abram het alleen in die land Kanaän agtergebly terwyl Lot in die Jordaanvallei se groot stede gaan woon het. Na ’n ruk het hy in die buitewyke van die stad Sodom gaan bly.

Lees volledige hoofstuk Genesis 13

Kyk Genesis 13:12 in konteks