Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 12:8 Die Boodskap (DB)

Van daar af is hy bergwêreld toe en het net oos van Bet-El kamp opgeslaan. Waar sy tent gestaan het, was Bet-El aan sy westekant en Ai aan die oostekant. Hy het weer ’n altaar vir die Here gebou en daar gebid.

Lees volledige hoofstuk Genesis 12

Kyk Genesis 12:8 in konteks