Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 12:16 Die Boodskap (DB)

Met Abram het dit ook baie goed gegaan oor haar. Hy het vee, beeste en donkies, slawe en kamele gekry oor sy vrou Sarai.

Lees volledige hoofstuk Genesis 12

Kyk Genesis 12:16 in konteks