Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 10:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Hier is die nageslag van Noag se drie seuns, Sem, Gam en Jafet; almal wat ná die watervloed gebore is.

2. Jafet se kinders was Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras.

Lees volledige hoofstuk Genesis 10