Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:11 Die Boodskap (DB)

God het weer gepraat en gesê: “Laat die aarde sy groeikrag wys en laat daar oral welige groen plante uitkom; verskillende plante met hulle sade. Laat daar oor die hele aarde verskillende soorte vrugtebome wees.” En alles het presies so gebeur.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:11 in konteks