Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:3 Die Boodskap (DB)

Ester het weer met die koning gaan praat. Sy het op haar knieë voor hom gaan staan en by hom gehuil. Sy het hom gesmeek om die slegte plan van Haman, die afstammeling van koning Agag van die Amalekiete, teen die Jode stop te sit.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:3 in konteks