Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:17 Die Boodskap (DB)

In elke stad en provinsie waar die koning se proklamasie uitgevaardig is, het die Jode gejuig en reg deur die dag feesgevier. Baie mense het by die Jode aangesluit omdat hulle bang was vir wat die Jode nou aan hulle sou doen.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:17 in konteks