Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:1 Die Boodskap (DB)

Op daardie selfde dag het koning Ahasveros al Haman, wat die Jode se vyand was, se eiendom vir koningin Ester gegee. Ester het ook vir die koning vertel dat Mordegai familie van haar was. Die koning het Mordegai na hom toe laat kom.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:1 in konteks