Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:4 Die Boodskap (DB)

“Wie is daar in die voorportaal?” wou die koning weet. Want op daardie oomblik het Haman in die voorportaal van die paleis aangekom om vir die koning te kom vra om Mordegai aan die galg, wat hy klaar gebou het, te laat ophang.

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:4 in konteks