Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:13 Die Boodskap (DB)

Daar het hy vir sy vrou, Seres, en sy vriende alles vertel wat met hom gebeur het. Toe het sy en sy raadgewers vir hom gesê: “Aangesien Mordegai, die man wat jou verneder het, ’n Jood is, sal jou planne teen hom nie slaag nie. Hy gaan beslis jou ondergang beteken.”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:13 in konteks